Almal is al bekend met die idee dat wat ons dink ‘n baie groot uitwerking het op ons lewe (iemand al gehoor van The Secret). Dat ons gedagtes powerful is, en dat as jy net jou gedagtes kan verander jy jou uitkyk, persoonlikheid en realiteit kan verander.

Ons #mottomonday het ook ingespeel tot die idee van as jy die wêreld verande rmoet jy begin by hoe om jouself te verander. ‘n belangrike plek om verandering te begin plaasvind en verandering al raak te begin sien en voel is in jou gedagtes.

Daarom het ons ‘n artikel gevind oor 7 giftige gedagtes wat jou verhou van jou suskes. Lees die artikel, en raak bewus wanneer die gedagtes opkom by jou sodat jy dit kan afkeer en verander om verandering om jou raaktesien.



About the author

Ansu Visser is aktrise, presenter, blogger (van Cut The Mustard en nou van LiefdeWen- obviously)... ... en 'n High-5 lover! Sy woon tans in Johannesburg, Suid-Afrika en glo vas dat Liefde Wen!


Latest Posts


Leave a Comment