Welkom by die Liefde Wen Running Club

Die minder goeie nuus… die Liefde Wen Running Club is tans slegs in Noord-Wes Provinsie beskikbaar vir registrasie.

Die BAIE goeie nuus…ons gaan in 2018 uitbrei, so indien jy nie tans in Noord-Wes bly nie, hou jou oë oop en gee vir ons jou e-pos adres hier dat ons jou dadelik kan laat weet sodra dit in jou provinsie begin!

Om aan te sluit by die Liefde Wen Running Club is baie eenvoudig:

  • Kies een van 2 opsies:
    1. R450 vir Lisensie & Hardloop Vessie
    2. R250 vir slegs Lisensie
  • Kliek op die vorm hier onder, laai hom af en voltooi hom…

Lourens (ons hardloop wenner) sal jou spoedig antwoord met al die nodige besonderhede!

Maklik!

Hoekom Aansluit?

  • Hoekom nie?
  • Jy sal kan deelneem as deel van die Liefde Wen span (tans slegs in Noord-Wes)
  • Jy word deel van die Liefde Wen hardloop gemeenskap.
  • Ons gaan maandeliks kompetisies hê (‘n klein bonus)

…en indien jy enige vrae het, kontak ons gerus by klub@liefdewen.co.za