Ons het aan die begin van die jaar ons #liefdewen Running Klub bekend gestel. Wat dit beteken het was dat jy op ons website ‘n vorm kon invul, ‘n bedrag betaal, ons Running Klub join en dan (NET DAN) het jy ons #liefdewen Running Vests ook by gekry!

Dit was eers slegte nuus vir die wat nie kon, of wou, deelneem aan die Running Klub nie, maar vandag bring ons die goeie nuus (vir AS jy dit nog nie gehoor het nie).

Jy, ek, ALMAL, kan NOU ons Running Vests in die hande kry!

High five die persoon langs jou en dans jou happy-dance sonder skaamte!

Ons Running Vests is nét beskikbaar online. Maar ons vertrou vir Aramex om jou pakkie #liefdewen geluk veilig by jou deur af te laai.

*Moenie vergeet om in te skryf vir ons #LiefdeWenmetAramex kompetisie nie. Tag ons en Aramex in jou foto op social media en gebruik die hashtag: #LiefdeWenmetAramex. Jy kan ‘n R1000 voucher wen!



About the author

Ansu Visser is aktrise, presenter, blogger (van Cut The Mustard en nou van LiefdeWen- obviously)... ... en 'n High-5 lover! Sy woon tans in Johannesburg, Suid-Afrika en glo vas dat Liefde Wen!


Latest Posts


Leave a Comment