Ons nuwe #liefdewen produkte is uiteindelik hier!

Ons is ongelooflik opgewonde om hierdie nuwe produkte met jou tedeel!

Ons het vir jou nuwe hoodies!

Horlosies!

Daar is nuwe hemde! Dit is nét online beskikbaar.

Die oulikste baba onesies!

Ons het ook splinternuwe truie!

Hoekom moet jy ‘n trui NOU koop?

  1. As jy ‘n ander look wil hê vir koue somers briesies as jou #liefdewen hoodie is ons truie “the next best thing”.
  2. Die winter is opad. Jou kinders en ouers sal trots wees op jou wat voor uit dink.
  3. Miskien verjaar iemand binnekort.
  4. Daar is beperkte voorraad.

Al ons nuwe produkte is beskikbaar by al ons winkels.

Pretoria: By “m.studio” in Duncan Yard. Ons is oop Maandae-Vrydae van 09:00-16:00, Saterdae van 09:00-15:00 en Sondae van 10:00-14:00.

Potch: By Texas Rock Bar. Ons is oop van Maandae-Vrydae van 12:00-16:00. Saterdae van 12:00-18:00. As dit reën is ons gesluit.

George: By Unit 5b, Commercial Close. Ons is oop van Maandae-Donderdae van 10:00-16:00 en Vrydae van 10:00-14:00. Naweke gesluit.

Woon nie in Pretoria, Potch of George nie? Bestel NOU online en laat Aramex South Africa jou pakkie veilig en vinnnig by jou uit kry.

LEKKER SHOP!



About the author

Ansu Visser is aktrise, presenter, blogger (van Cut The Mustard en nou van LiefdeWen- obviously)... ... en 'n High-5 lover! Sy woon tans in Johannesburg, Suid-Afrika en glo vas dat Liefde Wen!


Latest Posts


Leave a Comment