Ons bring goeie nuus!

As jy nog nie weet nie, ons George winkel het ongelukkig permanent gesluit.

Awwww, hartseer, ons weet.

Maar, soos hulle altyd sê, wanneer een deur toe maak, maak ‘n ander een oop. En dié een maak oop in Johannesburg!

Dis reg! Ons het ‘n nuwe #liefdewen winkel in Johannesburg, Linden area.

Kom kuier en koop by ons in die “Wolf Wolf” winkel.

Jy kan gerus kom in loer op Dinsdae van 8:30-13:00, Woensdae tot Vrydae van 8:30-16:30 en Saterdae van 09:00 tot 13:00.

Ons is op die hoek van 5de Straat en 4de Laan, Linden, Randburg. Oorkant ‘n heerlike pastei winkel en langs “Shelf Space”.

Kom maak ‘n draai!



About the author

Ansu Visser is aktrise, presenter, blogger (van Cut The Mustard en nou van LiefdeWen- obviously)... ... en 'n High-5 lover! Sy woon tans in Johannesburg, Suid-Afrika en glo vas dat Liefde Wen!


Latest Posts


Leave a Comment