Almal sing nou weer “back to school, back to reality” want die Universiteite het ook nou al oopgemaak. Almal werk, almal gaan skool en almal swot nou. Niemand kan nou meer jaloers wees op enige iemand nie.

Met die begin van ‘n nuwe kwartaal en ‘n nuwe jaar is daar altyd hierdie onderliggende gees by meeste mense om die jaar met nuwe energie aantevat, meer te gaan draf, minder te eet en meer produktief tewees.

By #liefdewen wil ons vir jou alles gee wat jy wil hê en terselfdertyd jou ook beïndruk met ons goeie cheerleading skills.

Dus het ons vir jou ‘n paar produktiwiteit tips op die Internet gaan soek om jou aan te spoor en sterkte toe tewens. Hier is wat ons gekry het: Klik hier (forbes is die source so ons is seker dit is reliable). 

Dis tips vir studente en nie studente. Dis tips wat jou nie nét gaan help om vir hierdie eksamen beter teleer nie, of om dáái meeting te nail nie, hierdie is lewenswysheid wat jou kan help vandag, môre en verewig.

Lees dit. Ons is seker dit gaan help.



About the author

Ansu Visser is aktrise, presenter, blogger (van Cut The Mustard en nou van LiefdeWen- obviously)... ... en 'n High-5 lover! Sy woon tans in Johannesburg, Suid-Afrika en glo vas dat Liefde Wen!


Latest Posts


Leave a Comment