Ons hoop die titel het jou so opgewonde gemaak soos wat ons is!

Daar is ‘n einde van die maand sale, einde Maart (verstaan jy nou die titel?)!

Die sale begin vandag, die 28ste Maart en eindig dié Vrydag, die 30ste Maart. Let wel dié sale is nét online.

JY KRY 15% AFSLAG OP?

Daar is ‘n 15% sale op ons groen sokkies, horlosies, dagbeplanners en OP AL ONS KLERE!

WAT KOS NET R99?

ALLE CAPS, behalwe Uflex is R99. As jy “awww” gegaan het toe jy die “behalwe Uflex” gesien het, kan jy daai frons laat bons want ons Uflex caps is wel R150!

R200 IS ‘N BARGAIN VIR ‘N LIEFDEWEN…?

Ons swart rugsakke is op ‘n lekker sale van R200 en ons grys rugsakke is op ‘n sale van R300! #almalwenmetliefdewen

Kom kry al jou #liefdewen favourites op ons online shop! Vandag, môre of Vrydag!

ONLINE IS ALTYD OOP!



About the author

Ansu Visser is aktrise, presenter, blogger (van Cut The Mustard en nou van LiefdeWen- obviously)... ... en 'n High-5 lover! Sy woon tans in Johannesburg, Suid-Afrika en glo vas dat Liefde Wen!


Latest Posts


Leave a Comment