Blog

Die naweek is verby en ‘n nuwe week lê voor.

Ons weet nie hoe jou week lyk nie- miskien is dit easy breezy, of miskien is dit een van daai weke waar jy al klaar begin uitsien na die naweek, want as die naweek hier aankom dan weet jy, jy het die week oorleef.

Hoe jou week okal lyk ons het vir jou ‘n bietjie inspirasie gaan vind om dit makliker te maak, of net ten minste jou so te motiveer dat dit week begin doenbaar voel.

Dié qoute is tien teen een al deur elke persoon raakgelees, maar tog is dit dié een wat jy móét screenshot en jou wallpaper maak; print, teen jou muur plak of op ‘n sticky note skryf en op jou stuurwiel plak.

Dis een van daai wat gelees moet word, besef, geglo word en dan in aksie oorgesit word.

Dis ‘n qoute wat klein en kort is, maar een wat ons meer moet DOEN eerder as om net te like en aan te beweeg.

Vandag is meeste van ons net té dankbaar dat dié Woensdag ‘n werklike klein Saterdag is.

‘n Vakansie dag in die middel van die week klink soos ‘n antwoord op gebed en die bewys dat wense waar kan word.

Vandag kan jy laat slaap, een minder dag werk en ekstra tyd saam jou familie en vreinde deurbring omdat ons vandag Menseregtedag vier!

In 2017 het IOL News ‘n Twitter poll begin om te kyk hoeveel mense werklik weet hoekom ons dit vier. Gelukkig het meerderheid van die…

As jy nog nie deel is van ons Running Klub nie beter jy hardloop (sien jy wat ek gedoen het: hardloop=running klub).

Ons het alklaar deelgeneem aan ons eerste kompetisie in Klerksdorp aan die begin van Februarie en is besig om te oefen vir die volgende een!

Nie net hardloop ons saam nie maar ons oefen saam en is ook hier om jou gereeld aan te por om jou middag draf sessie te verander in ‘n ware lewenstyl.

Ons almal weet aanhouer wen maar om te wen moet…

WoensdagWysheid

Almal is al bekend met die idee dat wat ons dink ‘n baie groot uitwerking het op ons lewe (iemand al gehoor van The Secret). Dat ons gedagtes powerful is, en dat as jy net jou gedagtes kan verander jy jou uitkyk, persoonlikheid en realiteit kan verander.

Ons #mottomonday het ook ingespeel tot die idee van as jy die wêreld verande rmoet jy begin by hoe om jouself te verander. ‘n belangrike plek om verandering te begin plaasvind en verandering al raak te begin sien en…

Ons #liefdewen Running “Klub-lete” het Saterdag 10 Februarie aan hulle eerste kompetisie deelgeneem in Klerksdorp.

Ons 5 atlete het almal aan die Klerksdorp Marathon deelgeneem. Van ons lede het die brawe 21 km aangedurf, ander het die 10km gehardloop en selfs een van ons swanger lede het die 5km gestap.

Die #liefdewen Running Klub is werklik oop vir almal. Jonk, oud, middel jarig of swanger.